Besoek ons webtuiste, huisgenoot.com, vir ’n daaglikse horoskoop.
TWEELING
21 MEI – 20 JUN
As ’n Tweeling bring jy waarskynlik baie van jou tyd in jou kop deur, of jy nou sake deurdink, planne maak of strategieë uitwerk. Pleks van te bewustelik dink, is dié week ’n goeie tyd om waar te neem waar jou gedagtes dwaal. Dit kan lig werp op onderbewuste denkpatrone en of dit voordelig of belemmerend is. Meditasie kan ’n nuttige hulpmiddel wees om jou gedagtes te suiwer.
GELUKKIGE NOMMERS 32, 48, 7, 16, 43, 1
KREEF
21 JUN – 21 JUL
Al is jy ’n Kreef, wat daarvan hou om die verlede in herinnering te roep, is dit ’n week om planne vir dietoekoms te maak. Dis tyd om jou gedagtes te laat gaan en…
