1972
Juanita Naudé word in Namibië gebore.
1990
Sy en Herman du Plessis, oftewel Doepie, trou.
1991
Hul eersteling, Ruan Joshua, word gebore.
1994
Die tweeling, Franja en Mario, word gebore.
1994
Juanita wen ’n liedjie skryfwed stryd in Namibië.
1998
Haar debuutalbum, Juanita, word uitgereik.
2000
Ska-Rumba, die titelsnit van haar album Ek&Jy, word ’n treffer.
2000
Die gesin trek uit Gobabis in Namibië na Pretoria.
2008
Ná 10 albums en 10 jaar in die bedryf steek haar CD-verkope die mil joenkerf verby.
2010
WOW Music Distribution word op die been gebring.
2013
Juanita behaal die rekord as die eerste Suid-Afrikaanse sangeres met verkope van 2 miljoen albums.
2015
Ruan staan aan die stuur van WOW.
2016
Franja se debuutalbum, My Verhaal, word uitgereik.
2017
Ruan, nou bekend as…