Kom ons koop vrugte
Tel die note en munte in elke beursie bymekaar en trek ’n lyn na die vrug met ’n bypassende totaal.
Pas die trosse by hul skaduwees
Sudoku
Voltooi die rooster. Elke ry, kolom en kwadrant moet een van elke vrug bevat.
Soek vyf verskille
Teken die appelprent na
Tel hulle versigtig!
Wat kom volgende?
Verbind die kolle en kleur die prent dan in
Soek 2 eenderse prente
Appeldoolhof
Help Willie Wurm by sy vriend in die middel van die appel uitkom.
ANTWOORDE
Kom ons koop vrugte A-3, B-4, C-2, D-1. Pas die trosse by hul skaduwee A-3, B-1, C-4, D-2. Tel hulle versigtig! A-1, B-2, C-3, D-4, E-5, F-6. Wat kom volgende? (van bo na onder) rooi appel, groen appel, halwe geel peer, skyf waatlemoen, rooiappelstronk,…