Klere-woordraaisel
Die woorde onder is horisontaal, vertikaal of skuins en vorentoe of agtertoe in die rooster versteek. Soek en omkring dit.
Soek ook ’n item wat sakemanne gewoonlik dra.
Tel alles
Wie pas by watter voertuig?
Soek die sokkies se maats
Knoop toe!
Watter knoopprente pas by mekaar?
WENK
Jy kan die prente uitknip en dit dan rondskuif om te kyk watter by mekaar pas.
Watter skaduwee pas?
Kan jy sê watter werk elkeen doen?
Watter item dra jy waar?
ANTWOORDE
Soek die sokkies se maats A-8, B-4, C-5, D-6, E-7, F-1, G-2, H-3. Knoop toe! 1-10, 2-6, 3-9, 4-14, 5-8, 7-16, 11-13, 12-15. Tel alles A-3, B-7, C-5. Wie pas by watter voertuig? A (boorman) - 4 (boormasjien), B (ruimtevaarder) -3 (vuurpyl), C (matroos) -1 (boot), D (huurmotorbestuurder) -2…
