1> Watter soogdier het die langste lewensduur op aarde?
2> In watter jaar het die Titanic gesink?
3> Wat is die naam van Harry Potter se uil?
4> Watter fliek het onlangs die Oscar vir beste animasierolprent gewen?
5> Hoe lank terug het dinosourusse uitgesterf?
ANTWOORDE
1. Die baardwalvis – die oudste bekende baardwalvis was minstens 211 jaar oud!
2. 1912
3. Hedwig
4. Soul
5. Sowat 65 miljoen jaar gelede
BRONNE HISTORY.COM, NATGEOKIDS.COM, EDITION. CNN.COM, LIVESCIENCE.COM, BBC.COM, DW.COM, GOODNEWSNETWORK.ORG, SCIENCETIMES.COM, SCIENCEDAILY.COM, JPOST.COM, VOCABULARY.COM, NEWSFORKIDS.NET…
