1 1 Spons R19,99, Mr Price Home 2 Verwyderbare muurpapier R179,99, PEP Home 3 Lig R299,99, Mr Price Home 4 Servet R52,99, Mambo’s 5 Raam (15 x 20 cm) R79,99, Mr Price Home 6 Handdoekie R329, @home
2 1 Streephanddoekie R99,99, Mr Price Home 2 Planthouer R799, Home etc. 3 Toumandjie R279,99, Mr Price Home 4 Pienk badhanddoek R109,99, Mr Price Home 5 Badhanddoek R159,99, Sheet Street 6 Handdoekie R329, @home 7 Mat met tossels R299,99, Mr Price Home
3 1 Hake R99,99 vir stel van 2, Mr Price Home
WENKE VIR MOOIMAAKSESSIE
Die mure is verfraai met verwyderbare plakpapier met tekstuur om die hout van die kassie en sweefrak te komplementeer. Die papier se delikate patroon gee die badkamer ’n ligte gevoel en skep die perfekte agtergrond.
Die blindings…
