1 Watter bekende Suid-Afrikaanse gholfspeler het die bynaam Black Knight gekry?
2 Hoeveel hoeke het ’n heptagoon?
3 In watter Suid-Afrikaanse provinsie sal ’n mens die toeristetrekpleister God’s Window sien?
4 Watter posisie beklee Fikile Mbalula sedert Desember in die ANC se topsewe-leierskapsgroep?
5 Watter land se hoofstad is Tallinn?
ANTWOORDE
1 Gar yPlayer
2 Sewe
3 Mpumalanga
4 Sekretaris-generaal
5 Estland
BRONNE BBC.COM, THEGUARDIAN.COM, ESPER-BIONICS.COM, NEWSFORKIDS.COM, NPR.ORG, SPACE.COM, SCIENCEALERT.COM, MAYOCLINIC.ORG, HISTORY.COM, WIKIPEDIA.ORG, GOVERNING.COM, VOANEWS.COM, YOUTUBE, TWITTER…
