1 Watter Afrikaland staan bekend as die “koninkryk in die lug”?
2 Wat is die naam van die rooikopprinses in die Disneyfliek Brave?
3 Waar is die fantasieskrywer J.R.R. Tolkien gebore?
4 Wie was die enigste SA deelnemer aan vanjaar se Tour de France?
5 Wie is die premier van Kanada?
Antwoorde: 1 Lesotho; 2 Merida; 3 Bloemfontein; 4 Louis Meintjes; 5 Justin Trudeau
BRONNE BBC.COM, NEWSFORKIDS.NET, BRITANNICA.COM, METRO.CO.UK, MERRIAMWEBSTER.COM, EDITION.CNN.COM, THEGUARDIAN.COM, ENGLISH.NEWS.CN, KIDSNEWS.COM.AU, GUIDETOICELAND.IS, USATODAY.COM, YOUTUBE, NETWERK24.COM…
