Soek die 8 verskille
Watter plant het hy gekoop?
Kry elkeen se skaduwee
Sudoku
Knip die potplante onder uit en plak dit in die leë blokkies regs sodat elke plant net een keer in elke ry en elke kolom verskyn.
Kry die goeters wat wegkruip. Dis maklik as jy hulle inkleur
Hoeveel van elkeen sien jy?
ANTWOORDE
1. Verskille
2. Regte skaduwee A3, B4, C5, D9, E2, F8, G6, H10, I7, J1
3. Sudoku
4. Watter plant het hy gekoop?
5. Kry al die goeters
6. Hoeveel? A6, B9, C3, D8, E5, F4, G1, H4, I3, J10, K2, L7…
