1 Wat is die grootste staat van die VSA?
2 Watter twee primêre kleure maak saam groen?
3 Watter vasteland se punt is die naaste aan Antarktika?
4 Watter hemelliggaam word die oggendster en aandster genoem al is dit ’n planeet?
5 Wie was die uitvinder van die telefoon?
ANTWOORDE
1 Alaska
2 Blou en geel
3 Suid-Amerika
4 Venus, die helderste planeet in ons naghemel en nader aan die son as die Aarde.
5 Alexander Graham Bell
BRONNE UNIGE.CH, NEWS.YALE.EDU, LIFENIEBLAS.COM, PEERJ.COM, NYTIMES.COM, COSMOSMAGAZINE.COM, SMITHSONIANMAG.COM, THEGUARDIAN.COM, BRITANNICA.COM, LIVESCIENCE.COM, CNN, BBC, YOUTUBE…
