1 Wat is die langste rivier ter wêreld?
2 Wat is die grootste van die grootkatspesies?
3 Watter land het ’n esdoringblaar op hul vlag?
4 Watter element is die vernaamste komponent van staal?
5 In watter stad was die ramp bekend as die “Great Fire of 1666”?
ANTWOORDE
1 Die Nyl– 6650 km lank.
2 Die Siberiese tier
3 Kanada
4 Yster
5 Londen
BRONNE IUCN.ORG, THECONVERSATION.COM, NEWS.ST-ANDREWS.AC.UK, SCIENCE.ORG, THEGUARDIAN.COM, BRITANNICA.COM, LIVESCIENCE.COM, CNN, BBC, DOGONEWS.COM, SMITHSONIANMAG.COM, KIDSNEWS.COM.AU, HISTORY.COM, YOUTUBE…
