1 Watter rivier vorm ’n groot deel van die grens tussen Suid-Afrika en Namibië?
2 Watter satelliet se suksesvolle lansering in 1957 het die ruimtewedloop tussen Rusland en Amerika in rat gesit?
3 Watter sangeres was bekend as die “queen of soul”?
4 Watter orgaan filtreer afvalstowwe uit die bloed?
5 Wat is die hoogste hof in Suid-Afrika?
Antwoorde
1 Oranjerivier
2 Sputnik
3 ArethaFranklin
4 Niere
5 Die Konstitusionele Hof
BRONNE FULFYLD.COM, MSC.COM, SHIP-TECHNOLOGY.COM, UALBERTA.CA, NPR.ORG, THECONVERSATION.COM, THEGUARDIAN.COM, BRITANNICA.COM, DELOITTE.COM, LIVESCIENCE.COM, CNN, BBC, DOGONEWS.COM, SMITHSONIANMAG.COM, HISTORY.COM, YOUTUBE…
