1 Wat is die hoogste berg in Afrika?
2 Die sluipmoord op aartshertog Franz Ferdinand was die vonk in die kruitvat vir watter oorlog?
3 Wie het Cry, the Beloved Country geskryf?
4 Watter twee lande omring
5 Wie is Batman se sakemanalter ego?
ANTWOORDE
1 Kiliman djaro in Tanzanië
2 Eerste Wêreldoorlog
3 Alan Paton
4 Israel en Jordanië
5 Bruce Wayne
BRONNE UCL.AC.UK, REUTERS, BBC, NPR.ORG, BEYONDEPICA.EU, THEGUARDIAN.COM, BRITANNICA.COM, LIVESCIENCE.COM, CNN, DOGONEWS.COM, SMITHSONIANMAG.COM, HISTORY.COM, YOUTUBE…
