1 Wat noem ’n mens dit wanneer die maan tussen die son en Aarde kom?
2 Watter stad is bekend vir die antieke tempel die Parthenon?
3 Watter fliekreeks gaan oor die avonture van kaptein Jack Sparrow?
4 Oor watter gevierde Nederlandse skilder se oor is al baie geskryf?
5 Wat is die grootste en diepste oseaan ter wêreld?
ANTWOORDE
1 Sonsverduistering of soneklips.
2 Athene in Griekeland.
3 Pirates of the Caribbean.
4 Vincent van Goghisná ’n argumentmet sy kunstenaarvriend Paul Gaguin’n deel van sy oor kwyt.
5 Die Stille Oseaan.
BRONNE ESA.INT, KRIEGER.JHU.EDU, PNAS.ORG, BBC, NPR.ORG, THEGUARDIAN.COM, BRITANNICA.COM, LIVESCIENCE.COM, CNN, DOGONEWS.COM, SMITHSONIANMAG.COM, HISTORY.COM, YOUTUBE…
