1 Wat noem ’n mens dennebome se blaarstrukture?
2 Watter een van die oorspronklike sewe wonders van die antieke wêreld staan vandag nog in Egipte?
3 Wat is die naam van die toweryskool in die Harry Potter-reeks?
4 Wat is die vyfde planeet van die son af?
5 Wie het penisillien, die eerste ware antibiotika, ontdek?
ANTWOORDE
1 Naalde
2 Die meer as 4 000 jaar oue Groot Piramide van Giza is die enigste van dié groot wonders wat nog bestaan.
3 Hogwarts
4 Jupiter, ook verreweg die grootste planeet in ons sonnestelsel
5 Alexander Fleming, ’n Skotse mediese dokter en mikrobioloog
BRONNE: YALEDAILYNEWS.COM, BBC, IBE.UPF-CSIC.ES, NPR.ORG, THEGUARDIAN.COM, BRITANNICA.COM, NEWSCIENTIST.COM, CNN, DOGONEWS.COM, SMITHSONIANMAG.COM, BOOMSUPERSONIC.COM, YOUTUBE…
