1 Wat is die naam van die tradisionele Japannese kleed, met wye moue en ’n band wat om die middel vasgemaak word?
2 Watter land het die vorm van ’n stewel?
3 Wie was die omstrede laaste koningin van Frankryk wat blykbaar gesê het mense moet koek eet as hulle nie brood het nie?
4 Wat is die langste rivier in Amerika?
5 Wat is die naam van die beer in Jungle Book?
ANTWOORDE
1 Kimono
2 Italië
3 Marie Antoinette
4 Missouri
5 Baloo
BRONNE: ALEF.AERO, NASA.GOV, BBC, NPR.ORG, THEGUARDIAN.COM, BRITANNICA.COM, NEWSCIENTIST.COM, CNN, TANDFONLINE.COM, DOGONEWS.COM, SMITHSONIANMAG.COM, GUINNESSWORLDRECORDS.COM, YOUTUBE…
