VRUGTE : Aarbeie, appelkose, avokado's, kersies, koejawels, papajas, perskes, pruime, pynappel, spanspek, waatlemoen.
GROENTE: Artisjokkle, aspersies, blomkool, boontjies, er tjies, komkommet, murgpoentjies, preie, spinasie, wortels.
KRUIE: Basilie, dille, lourierblaar, marjolein, ment, origanum, roosmaryn, salie, tiemie, vinkel.
BLOMME BESKIKBAAR IN NOVEMBER: Achillea, agapante, amarante, angeliere, anthuriums, asters, barbertonse madeliefies, calla-lelies, geelklokkies, gousblomme, hanekamme, inkalelies, keelkruid (Trachelium), kreefkloue (Heliconia), krisante, laventel, Lisianthus, Oosterse lelies, oranjebolle, papierblomme, (sekere) protea- en fynbossoorte, ridderspore, rose, sewejaartjies, sonneblomme, swaardlelies, tjienkerientjees, uieblomme, veronicas, wildepynappelblomme.…