TRUITJIE VERVOLG
SO LAS JY DIE VOORPANTE AAN DIE AGTERPANT
Las 5 blomblokkies in die lengte aan mekaar vir elke voorpant. Volg dan die aanwysings en hekel oor die sykante wat gelas moet word van een hoek na die vlg, las die eerste blomblokkie van die linkervoorpant aan die agterpant soos volg: ks3, 2lb, ks1, hekel in vorige motief gls, ks1, 3lb in ks11-lus, ks1, hekel in vorige motief gls, ks2, kb bo in vlg ks11-lus, ks1, hekel in vorige motief gls, ks2, kb bo in vlg ks11-lus, ks1, hekel in vorige motief gls, ks2, (3lb, ks1, hekel in vorige motief gls, ks1, 3lb) in vlg ks11-lus, hekel dan soos in eerste motief: *ks2, kb bo in vlg ks11-lus, ks2, kb bo in vlg ks11-lus, ks2, (3lb, ks1, 3lb) in…