INTERNASIONAAL: Die mielieprys het met 1,9%, of $2,54/t, tot $136,58/t (R1 865/t) teenoor die vorige week gestyg. Op ‘n jaargrondslag is dit 6,6%, of $9,70/t(R132,46/t), laer. Verwagte pryse: Februarie – $138,26/t (R1 888/t), Maart – $140,62/t (R1 920/t), Mei – $143,38/t (R129,72/t).
PLAASLIK: Die Safex-prys van wit mielies het met 3,8%, of R160/t, tot R4 010/t teenoor die vorige week gedaal. Die prys van geel mielies het met 1,1%, of R37/t, tot R3 205/t gedaal. Op ‘n jaargrondslag is wit mielies 0,1%, of R5/t, goedkoper, terwyl die geelmielieprys 8,4%, of R295/t, laer is as in die ooreenstemmende tyd verlede jaar. Verwagte witmieliepryse: Februarie – R3 779/t, Maart – R3 292/t, Mei – R2 800/t, Julie – R2 590/t. Verwagte geelmieliepryse: Februarie – R3 099/t, Maart – R2 988/t, Mei –…