INTERNASIONAAL: Die prys op die Chicago-graanbeurs het met 1,8%, of $2,63/t, tot $148,70/t teenoor die vorige week gestyg. Op ’n jaargrondslag is dit 11,2% laer. Verwagte pryse: Julie – $151,33/t (R1 942/t), September – $154,48/t (R1 982/t), Desember – $158,50/t (R2 034/t), Maart – $161,88/t (R2 077/t).
PLAASLIK: Die Safexprys van wit mielies het met 2,3%, of R40/t, tot R1 770/t teenoor die vorige week gestyg. Die prys van geel mielies het met 1,8%, of R33/t, tot R1 897/t gestyg. Op ’n jaargrondslag is wit mielies 63%, of R3 020/t, laer, terwyl geel mielies 49%, of R1 819/t, laer is. Verwagte witmieliepryse: Julie – R1 788/t, September – R1 847/t, Desember – R1 925/t, Maart – R1 962/t. Verwagte geelmieliepryse: Julie – R1 918/t, September – R1 971/t, Desember –…