INTERNASIONAAL: Die Chicagoprys het met 0,4%, of $0,59/t (R8,05/t), tot $138,23/t (R1 885/t) teenoor die vorige week gedaal. Op ‘n jaargrondslag is dit 2,1%, of $2,90/t (R39,54/t), hoër. Verwagte pryse: Okt. – $137, 63/t (R1 877/ t), Des. – $142,91/t (R1 949/t), Mrt. – $146,45/t (R1 997/t), Mei – $149,44/t (R2 038/t).
PLAASLIK: Die Safexprys van wit mielies het met 1,3%, of R25/t, tot R1 923/t teenoor die vorige week gestyg. Die prys van geel mielies het met 1,2%, of R24/t, tot R2 038/t gestyg. Op ‘n jaargrondslag is wit mielies 43,8%, of R1 499/t, goedkoper, terwyl geel mielies 32,9%, of R1 000/t, goedkoper is. Verwagte witmieliepryse: Okt. – R1 865/t, Des. – R1 923/t, Mrt. – R1 966/t, Mei – R2 001/t. Verwagte geelmieliepryse: Okt. – R1 980/t, Des.…
