INTERNASIONAAL: Die Chicagoprys het met 1,1%, of $1,67/t (R19,57/t), tot $147,57/t (R1 729/t) teenoor die vorige week gedaal. Op ’n jaargrondslag is dit 5%, of $6,96/t (R81,56/t), hoër. Verwagte pryse: Mei – $152,51/t (R1 787/t), Julie – $155,74/t (R1 825/t), September – $158,65/t (R1 859/t), Desember – $161,88/t (R1 897/t).
PLAASLIK: Die Safexprys het met 0,1%, of R2/t, tot R1 890/t teenoor die vorige week gedaal, terwyl die prys van geel mielies met 0,1%, of R2/t, tot R1 961/t gestyg het. Op ’n jaargrondslag is wit mielies 4,1%, of R80/t, laer, terwyl geel mielies 4,3%, of R89/t, laer is. Verwagte witmieliepryse: Mei – R1 917/t, Julie – R1 959/t, September – R2 005/t, Desember – R2 072/t. Verwagte geelmieliepryse: Mei – R2 003/t, Julie – R2 025/t, September – R2…
