INTERNASIONAAL: Die Chicagoprys het met 2,2%, of $3,23/t (R46,14/t), tot $147,38/t (R2 105/t) teenoor die vorige week gestyg. Op ’n jaargrondslag is dit 6,9%, of $9,53/t (R136,14/t), hoër. Verwagte pryse: Des. – $144,88/t (R2 070/t), Mrt. 2019 – $149,76/t (R2 139/t), Mei 2019 – $152,59/t (R2 180/t), Jul. 2019 – $154,80/t (R2 211/t).
PLAASLIK: Die Safexprys van wit mielies het met 0,5%, of R13/t, tot R2 411/t teenoor die vorige week gestyg. Die prys van geel mielies het met 0,3%, of R8/t, tot R2 434/t teenoor die vorige week gedaal. Op ’n jaargrondslag is wit mielies 24,3%, of R472/t, duurder, terwyl geel mielies 20%, of R406/t, duurder is. Verwagte witmieliepryse: Des. – R2 411/t, Mei 2019 – R2 500/t, Jul. – R2 548/t. Verwagte geelmieliepryse: Des. – R2 434/t, Mei…
