INTERNASIONAAL: Die Chicagoprys het met $0,03 (R0,41/t) tot $149,16/t (R2 015/t) teenoor die vorige week gestyg. Op ’n jaargrondslag is dit 4,4%, of $6,32/t, hoër. Verwagte pryse: Mrt. – $147,08/t (R1 987/t), Mei – $150,15/t (R2 028/t), Jul. – $153,30/t (R2 071/t), Sept. – $154,56/t (R2 088/t).
PLAASLIK: Die Safexprys van wit mielies het met 5,6%, of R149/t, tot R2 800/t teenoor die vorige week gestyg. Die prys van geel mielies het met 1,3%, of R35/t, tot R2 663/t teenoor die vorige week gestyg. Op ’n jaargrondslag is wit mielies 53,2%, of R972/t, duurder, terwyl geel mielies 38,3%, of R738/t, duurder is. Verwagte witmieliepryse: Mrt. – R2 776/t, Mei – R2 855/t, Jul. – R2 885/t, Sept. – R2 972/t. Verwagte geelmieliepryse: Mrt. – R2 675/t, Mei – R2 712/t,…
