INTERNASIONAAL: Die Chicagoprys het met 0,8%, of $1,31/t (R19,62/t), tot $158,95/t (R2 380/t) teenoor die vorige week gedaal. Op ’n jaargrondslag is dit 9,1%, of $13,25/t (R198,44/t), hoër. Verwagte pryse: September – $161,49/t (R2 419/t), Desember – $164,56/t (R2 464/t), Maart 2020 – $168,50/t (R2 524/t), Mei 2020 – $170,46/t (R2 553/t).
PLAASLIK: Die Safexprys van witmielies het met 3,9% tot R2 992/t teenoor die vorige week gestyg. Die prys van geelmielies het met 3,2% tot R2 836/t gestyg. Op ’n jaargrondslag is witmielies 30,9%, of R707/t, duurder, terwyl geelmielies 21,2%, of R496/t, duurder is. Verwagte witmieliepryse: Sept. – R3 028/t, Des. – R3 119/t, Mrt. ’20 – R3 144/t, Mei ’20 – R2 827/t. Verwagte geelmieliepryse: Sept. – R2 870/t, Des. – R2 960/t, Mrt. ’20 – R2 967/t,…