INTERNASIONAAL: Die Chicagoprys het met met 1,4%, of $2,16/t(R31,95/t), tot $150,21/t (R2 222/t) teenoor die vorige week gedaal. Op ’n jaargrondslag is dit 2,4%, of $3,45/t (R51,03/t), hoër. Verwagte pryse: Desember – $148,18/t (R2 192/t), Maart – $151,73/t (R2 244/t), Mei – $154,56/t (R2 286/t), Julie – $157,08/t (R2 323/t).
PLAASLIK: Die Safexprys van witmielies het met 6,5%, of R180/t, tot R2 610/t, teenoor die vorige week gedaal. Die prys van geelmielies het met 5,4%, of R149/t, tot R2 605/t gedaal. Op ’n jaargrondslag is witmielies 4,2% duurder, terwyl geelmielies 15,5% duurder is. Verwagte witmieliepryse: Desember – R2 635/t, Maart – R2 676/t, Mei – R2 626/t, Julie – R2 630/t. Verwagte geelmieliepryse: Desember – R2 630/t, Maart – R2 644/t, Mei – R2 635/t, Julie – R2 612/t.
INTERNASIONAAL:…