INTERNASIONAAL: Die Chicagoprys het met met 1,3%, of $1,93/t(R27,49/t), tot $151,33/t (R2 156/t) teenoor die vorige week gedaal. Op ’n jaargrondslag is dit 0,86%, of $1,29/t (R18,38/t), hoër. Verwagte pryse: Maart – $152,12/t (R2 167/t), Mei – $154,80/t (R2 205/t), Julie – $157,47/t (R2 243/t), September – $157,63/t (R2 246/t).
PLAASLIK: Die Safexprys van witmielies het met 7,6%, of R200/t, tot R2 820/t, teenoor die vorige week gestyg. Die prys van geelmielies het met 4,4%, of R113/t, tot R2 703/t gestyg. Op ’n jaargrondslag is witmielies 7,3%, of R221/t, goedkoper, terwyl geelmielies 2,9%, of R81/t goedkoper is. Verwagte witmieliepryse: Maart – R2 778/t, Mei – R2 500/t, Julie – R2 422/t, September – R2 475/t. Verwagte geelmieliepryse: Maart – R2 708/t, Mei – R2 505/t, Julie – R2 460/t, September…