INTERNASIONAAL: Die Chicagoprys het met 3,5%, of $4,61/t (R77,23/t), tot $136,83/t (R2 292/t) teenoor die vorige week gestyg. Op ’n jaargrondslag is dit 1,2%, of $1,59/t (R26,64/t), laer. Verwagte pryse: Desember – $140,62/t (R2 356/t), Maart – $144,64/t (R2 423/t), Mei – $147,32/t (R2 468/t), Julie – $148,81/t (R2 493/t).
PLAASLIK: Die Safexprys van witmielies het met 1,4%, of R43/t, tot R3 119/t teenoor die vorige week gestyg. Die prys van geelmielies het met 0,8%, of R24/t, tot R3 085/t gestyg. Op ’n jaargrondslag is witmielies 27,3%, of R668/t, duurder, terwyl geelmielies 19,7%, of R507/t, duurder is. Verwagte witmieliepryse: Maart – R3 120/t, Mei – R2 866/t, Julie – R2 850/t. Verwagte geelmieliepryse: Desember – R3 149/t, Maart – R3 114/t, Mei – R2 830/t, Julie – R2 835/t.
INTERNASIONAAL:…
