FEESTE, EKSPO’S
7 MEI: Internasionale Sauvignon blanc-dag, aangebied deur Agri-Expo.
13-14 AUGUSTUS: Wes-Kaapse Landbou-veterane 2021 (plek sal bevestig word). Johannes Uys, 082 552 5491 of 021 981 8537; Hennie Richter, 073 391 8495 of 022 451 2692; e-pos: sekr.wk@telkomsa.net
KONFERENSIES
22-24 JUNIE: Africa Agri Tech, Sun-arena, Menlyn. Onderwerpe wat bespreek gaan word, sluit in die behoefte om tegnologie te aanvaar, watter tegnologie om toe te pas, vroue in die landbou en werksessies vir boerdery-opleiding. Web: www.africaagritech.co.za
13-16 OKTOBER: Conexpo Africa 2021, Johannesburg. Werktuie, voertuie en produksiemiddele vir die landbou-, bosbou-, mynbouen boubedryf in Afrika suid van die Sahara. Web: www.bcafrica. com, e-pos: info@mm-sa.com, 011 476 8093.
SKOUE
23 APRIL–1 MEI: Bloemskou. Afgelas. Web: www.bloemskou. co.za, e-pos: info@bloemskou. co.za, 051 448 9894.
6-8 MEI: 90ste Clanwilliam-skou. Nico de Waal, 084 870…