INTERNASIONAAL: Die Chicagoprys het met 5,9% tot $197,30/t (R2 806/t) gedaal. Op ’n jaargrondslag is dit 43% hoër. Verwagte pryse: Des. – $203,30/t (R2 891/t), Mrt. – $206,84/t (R2 942/t), Mei – $208,81/t (R2 970/t), Jul. – $208,49/t (R2 965/t). PLAASLIK: Die Safexprys van witmielies het met 1,7% tot R2 945/t teenoor die vorige week gedaal. Die prys van geelmielies het met 2,7% tot R3 095/t gedaal. Op ’n jaargrondslag is witmielies 9,8%, of R320/t, goedkoper, terwyl geelmielies 2,7%, of R85/t, goedkoper is. Verwagte witmieliepryse: Maart – R3 017/t, Mei – R2 955/t, Julie – R2 972/t. Verwagte geelmieliepryse: Maart – R3 142/t, Mei – R3 040/t, Julie – R3 040/t.
INTERNASIONAAL: Die Chicagoprys het met 0,6%, of $1,58/t (R22,47/t), tot $258,46/t (R3 676/t), teenoor die vorige week gedaal. Op…