INTERNASIONAAL: Die Chicagoprys het met 2,4% tot $201,96/t (R2 917/t) gestyg. Op ’n jaargrondslag is dit 22,8% hoër. Verwagte pryse: Des. – $207,71/t (R3 000/t), Mrt. – R210,46/t (R3 040/t), Mei – $211,96/t (R3 062/t), Jul. – $211,09/t (R3 049/t).
PLAASLIK: Die Safexprys van witmielies het met 8,6% tot R3 198/t teenoor die vorige week gestyg. Die prys van geelmielies het met 8,9% tot R3 370/t gestyg. Op ’n jaargrondslag is witmielies 3,7%, of R124/t, goedkoper, terwyl geelmielies 5,3%, of R169/t, goedkoper is. Verwagte witmieliepryse: Maart – R3 265/t, Mei – R3 172/t, Julie – R3 210/t. Verwagte geelmieliepryse: Maart – R3 400/t, Mei – R3 265/t, Julie – R3 283/t.
INTERNASIONAAL: Die Chicagoprys het met 1,6%, of $4,22/t (R60,95/t), tot $254,24/t (R3 672/t), teenoor die vorige week gedaal. Op…