INTERNASIONAAL: Die Chicagoprys het met 4,6%, of $13,07/t (R197,83/t), tot $295,47/t (R4 472/t) gestyg. Op ’n jaargrondslag is dit 34,4% hoër. Verwagte pryse: April – $300,46/t (R4 548/t), Mei – $300,22/t (R4 544/t), Julie – $286,99/t (R4 344/t). PLAASLIK: Die Safexprys van witmielies het met 3,6%, of R140/t, tot R4 060/t teenoor die vorige week gestyg. Die prys van geelmielies het met 3,5% gestyg. Op ’n jaargrondslag is witmielies 23,9%, of R783/t, duurder, terwyl geelmielies 24,6%, of R838/t, duurder is. Verwagte witmieliepryse: April – R4 070/t, Mei – R4 070/t, Julie – R4 075/t. Verwagte geelmieliepryse: April – R4 177/t, Mei – R4 254/t, Julie – R4 272/t.
INTERNASIONAAL: Die Chicagoprys het met 23,4%, of $88,13/t (R1 333,94/t), tot $464,38/t (R7 029/t) teenoor die vorige week gestyg. Op ’n jaargrondslag…
