BROOS IN WIT
Wees sensasioneel by ’n skemerkelkie in ’n kantbloes.
Kantbloes (R750), Queenspark. Bonkige goue ringe (R549 vir stel van 3), Country Road.
GROOTTES
Bloes: 8 – 18
VAN CHIFFON TOT DENIM
Speel met verskillende teksture vir ’n interessante, stylvolle voorkoms.
Lang chiffontop (R699), Forever New. Wit reguitpypjeans (R674,95), JEEP. Wit knooptrui van mengelstof (R1 999,95), Oscar B versprei deur Slimsuit Distributors. Goue blokhakskoene van leer (R799), Aldo.
GROOTTES
Top: XS – XL Jeans: 34 – 40 Trui: 32 – 46
VRY EN SPEELS
Geniet ’n piekniek in ’n gemaklike volromp van net-maasstof.
Kort V-nek-top van rekstof (R549,95), Jorge by South to South. Wit volromp van net-maasstof (R259), Rage. Koper punt-insteekskoene van kuns-blinkleer (R799,95), Ted Baker by Stuttafords. Witen-goud armband van metaal en kunsleer (R549), Country Road.
GROOTTES
Top:…
