Die Nuwe Afrikaanse Makrogids deur Isabel Uys is ’n gebruikersvriendelike bron waarin inligting eenvoudig en duidelik weergegee word vir vinnige naslaan. In die eerste deel leer jy oor die alfabet, syfers, Romeinse syfers, meervoude, sinonieme, antonieme, verkleinwoorde, idiome, voorsetsels, afkortings, trappe van vergelyking, versamelname, dieregeluide, woordsoorte, direkte en indirekte rede, leestekens, woordverdeling en ander taalreëls. In die tweede deel gaan dit oor algemene kennis soos die presidente van die belangrikste lande, hoofstede, vastelande en die grootste stede van die wêreld. Ouers én onderwysers sal ook baat vind by die gids. Bestel die PDF of Mobi teen R120 elk direk by die skrywer by isabeluys@mweb.co.za .
Accessing Post-School Studies deur Venicia McGhie en Madge du Preez (Sun Press, R325 en e-boek, R260) verduidelik vir…
