1 MEI
Safari-halfmarathon, Wellington
Die hele -esin is vanjaar welkom by die 28ste safari-halfmarathon. kies tussen die taai 21,1 km of 5 km lan-e pretdraf.
Koste r30-r145 afhan-ende van die afstand. inskrywin-s sluit op 19 april.
Waar? Die Hoërskool Hu-enote
Kontak 021 511 7130; safarihalfmarathon.co.za
1-2 MEI
Groen-Kalahari se kanomarathon, Noord-Kaap
Drie dae, 101 km, -root pryse! Jy moet iets van roei weet om aan die k1-kompetisie deel te neem, maar eni-een kan op die oewer van die Oranjerivier staan en kyk hoe die roeiers vanaf Upin-ton tot by au-rabies voortsnel.
Koste r850 (senior); r700 (junior). re-istreer by -kcm.co.za
Waar? Upin-ton-skiklub
Kontak 082 550 4664 (Gawie Nieuwoudt); info@khamkirri.co.za
23 MEI
FNB-Magalies-Monsterbergfietswedren, Noordwes
Dis ’n ber-fietsresies met ’n ietsie van alles wat hierdie sport soveel pret maak: ’n mooi landskap, uitda-ende…