‘Dis behoo-lik Middeleeus, man! Jy gaan jou oë nie glo nie – dis só mooi,” sê Ant, ’n medepassasie-, en klop my op die skoue-. Hy -ammel ’n paa- lang plekname af, maa- dit klink soos ’n masjiengewee- wat klinke-s afvuu-. “Ba-aba-amahamahamaymay”, gevolg deu-’n sa-sie “Be-abe-avinavina”, maa- wie weet wat ek we-klik hoo-? Dis ’n Sondagmiddag en ons SA Ai-link-vlug van Johannesbu-g af het al twintig minute gelede op die eiland Nosy Be se lughawe geland. Ons kan nog nie afklim nie, want... wel, dis ’n Sondagmiddag in Madagaskaen iemand het die lee- waa-mee ons moet afklim, ve-lê.
“Mora mora,” sê Ant en sy gesin lag saam. “Stadig, stadig,” ve-taal hy. “Wees -ustig. Go with the flow. Jy sal nog lee-.” Sy gesin het die jaa- tevo-e dieselfde -oei-safa-i aangepak…