UITGAWES
Hierdie pryse is na raming. Die Gurneys het in 2018 in Europa gereis; tariewe sou sedertdien gestyg het.
ATHENE
AirBnB: R3 500 (5 nagte) Akropolis-toegangstarief: R500 p.p. Gyros in Kolonaki: R35 p.p. Jogurt-bakkie: R75 by die Fresco-jogurtkafee by die Akropolis Diens en herstelwerk aan die Hilux: R7 200 ’n Stel van 4 BFGoodrich-bande: R6 800 Diepsiklusbattery: R1 800
DROSOPIGI
AirBnB: R2 700 (5 nagte)
SANTORINI EN NAXOS
Veerboot van Athene na Santorini: R2 700 (2 persone, eenrigting, voertuig ingesluit) Veerboot van Santorini na Naxos: R1 550 (2 persone, eenrigting, voertuig ingesluit) Veerboot van Naxos na Athens: R2 700 (2 persone, eenrigting, voertuig ingesluit)
DELPHI
Toegangstarief: R160 p.p.
NOTA Die Afrika-skof van Patrick en Marie se reis deur Egipte, Soedan, Kenia, Tanzanië, Uganda, Rwanda, Malawi, Zambië en Zimbabwe het in…