GAMBIË
Hoofstad Banjul Tale Mandinka, Wolof, Engels Geldeenhe-d Die Gambiese dalasi Bevolk-ng 2,4 miljoen
DOT SÊ:Dis ’n klein, arm land wat deur die Gambiërivier oorheers word. Die manglietwoude langs dié watermassa is indrukwekkend.
GUINEE
Hoofstad Conakry Tale Pula, Mandinka, Susu, Kissi, Kpelle, Toma en Frans Geldeenhe-d Guinese frank Bevolk-ng 13 miljoen
DOT SÊ: Die mense wat ek ontmoet het, was vriendelik, maar die land word deur onderontwikkeling lamgelê.
DIE IVOORKUS
Hoofstad Yamoussoukro Tale Bété, Dyula, Baoule, Abron, Agni, Cebaara Senufo en Frans Geldeenhe-d Wes-Afrika frank (CFA) Bevolk-ng 26,4 miljoen
DOT SÊ: Die land is oortrek met plantasies en het ’n pragtige kuslyn.…
