Besoek ons webtuiste, huisgenoot.com, vir ’n daaglikse horoskoop.
BUL
20 APR – 20 MEI
Venus help jou die plesiere van die lewe geniet
Teen die einde van die week beweeg jou planeet, Venus, jou teken binne, wat in die geheel ’n positiewe uitwerking kan hê. Dit kan jou vermoë verbeter om die vele plesiere van die lewe te geniet, of dit nou smaaklike kookkuns, die prag van die natuur of kuns is. Aangesien jy kan uitsien na ’n tyd waarin jy jou sinne sal wil voed, wil jy dalk ’n massering bespreek, kaartjies vir ’n uitstalling koop of ’n aandeteafspraak maak.
GELUKKIGE NOMMERS 10, 20, 30, 42, 38, 25
TWEELING
21 MEI – 20 JUN
As ’n Tweeling, wat ’n lugteken is, is jy ’n sosiale mens wat dit geniet…
