1 Hoe oud was koningin Elizabeth II toe sy dood is?
2 Watter tower-item besit die koningin in Sneeuwitjie?
3 Wat word diere sonder ruggrate genoem?
4 In watter land sal jy die Groot Piramide van Giza aantref?
5 Waar of onwaar: Switsers is bekend daarvoor dat hulle die meeste sjokolade per persoon ter wêreld eet.
Antwoorde
1 96
2 ’n Spieël
3 Ongewerweldes of invertebrate
4 Egipte
5 Waar
BRONNE ABC.NET.AU, NEWS.SKY.COM, APNEWS.COM, KIDSNEWS.COM.AU, DOGO.COM, BBC.COM, THEGUARDIAN.COM, NPR.ORG, WESTERNCAPE.GOV.ZA, GETAWAY.CO.ZA, NSO.EDU…
