GROOT BLOKRAAI
WEN ’N BOEK VAN HUMAN & ROUSSEAU PLUS KOM IN AANMERKING VIR DIE MAANDELIKSE TREKKING VAN R1 000.
NO 2 482
KOMPETISIEVRAAG
Watter antiloop is ter sprake?
As jy vashaak, kan jy gerus ander lesers se raad vra op ons Facebookblad met die naam Huisgenoot-Blokraaie.
Dié week wen een leser Vleis deur Annelien Pienaar (H&R, R395). Die meeste mense hou mos van ’n stukkie vleis, so slyp jou vleis-tande vir die beenaflek-lekkerte van Vleis. Dié boek bevat alles wat jy al ooit oor vleis wou weet, soos die snitte, voedingswaarde, veroudering, faktore wat die sagtheid bepaal, gaarmaakmetodes, bevriesing en terminologie – om net ’n paar aspekte te noem. Met resepte vir geregte van bees, lam en skaap, vark, pluimvee, afval en wild tot marinades, gegeurde soute en olies om…
