VITAMIEN A
HELP MET
• algemene groei en ontwikkeling.
• gesonde vel, oë en immuunstelsel.
• die herstel van weefsel en been.
VITAMIEN B
Daar is agt B-vitamiene: B1, B2, B3, B5, B6, B7, B9 en B12.
HELP MET
• die vervaardiging van suurstofdraende rooibloedselle.
• die gesond hou van die hart, spiere, brein en senuwees.
VITAMIEN C
HELP MET
• die bou van gesonde spiere, been, bindweefsel, vel, tande, tandvleis en breinfunksie.
• genesing en die beskerming van selle.
VITAMIEN D
HELP MET
• die bou van gesonde bene, tande en spiere.
VITAMIEN E
HELP MET
• die beskerming van selle teen skade.
• die bou van gesonde vel, oë en immuunstelsel.
VITAMIEN K
HELP MET
• die genesing van wonde en seerplekke.
TWEE SOORTE
Vitamiene word geklassifiseer as…