1 Wat is die enigste soogdier wat kan vlieg?
2 Watter antieke beskawing het Machu Picchu in die hedendaagse Peru gebou?
3 In watter jaar het die Titanic gesink?
4 Wat is ’n mens se grootste interne orgaan?
5 Wat is die grootste diamant wat nog ooit ontdek is?
ANTWOORDE
1 Vlermuis
2 Inkas
3 1912
4 Lewer. Die vel is ons grootste orgaan algeheel.
5 Die Cullinan-diamant is in 1905 naby Pretoria gevind.
BRONNE THEGUARDIAN.COM, BRITANNICA.COM, RSPB.ORG.UK, NEWS.UTDALLAS.EDU, SPACEX.COM, CNN, BBC, BRITANNICA.COM, CBS, KIDSNEWS.COM.AU, HISTORY.COM, YOUTUBE…
