1 Wie was die eerste president van die VSA?
2 In watter hedendaagse land was die antieke stad Troje?
3 Watter dier is op Suid-Afrika se jongste R2-muntstuk?
4 “Universele skenkers” kan bloed skenk vir oortappings vir enige bloedgroep. Watter bloedgroep is hulle?
5 Wat is die hoofstad van Australië?
ANTWOORDE
1 George Washington
2 Turkye
3 Springbok
4 Tipe O-negatief
5 Canberra
BRONNE: ESO.ORG, THEGUARDIAN.COM, SPACE.COM, BRITANNICA.COM, LIVESCIENCE.COM, CNN, BBC, BRITANNICA.COM, YOUTUBE, KIDSNEWS.COM.AU, DOGONEWS.COM, HISTORY.COM, PEOPLE MAGAZINE…
