1 Watter Amerikaanse stad word die âBig Appleâ genoem?
2 Tafelsout is ân kombinasie van natrium en watter ander element?
3 In watter land is die Suikerbroodberg?
4 Wat is die naam van die muise in die fliek Cinderella?
5 Watter kleur is malvalekkers gewoonlik?
Antwoorde
1 New York
 2 Chloried
 3 Brasilië
4 Gus en Jaq
5 Pienk en wit
BRONNE EDITION.CNN.COM, BBC.COM, THE-GUARDIAN.COM, ISLANDCONSERVATION.ORG, APNEWS.COM, IUCNREDLIST.ORG, EN.WIKIPEDIA.ORG, EWT.ORG, NETWERK24.COM, NEWS.MONGABAY.COM, MOTOGP.COM, SCIENCEALERT.COM, RIKEN.JP, REUTERS.COM, STUFF.CO.NZâŠ
