GROENTE: Aartappels, artisjokke, aspersies, blaarslaai, blomkool, eiervrug, ertjies, groenboontjies, knoffel, komkommer, mielies, murgpampoentjies, pampoen, patats, pietersielie, preie, radyse, sampioene, skorsies, soetrissies, spinasie, tamaties, uie, wortels.
Vrugte: Aarbeie, appelkose, avokado’s, kersies, koejawels, lietsjies, mango’s, nektariens, papajas, perskes, piesangs, pruime, pynappel, rabarber, spanspek, suurlemoene, vye, waatlemoen.
KRUIE: Basilie, dille, grasuie, lourierblaar, marjolein, ment, origanum, roosmaryn, salie, tiemie, vinkel.
BLOMME: Agapante, alliums, amarante, angeliere, anthuriums, Barbertonse madeliefies, celosia, duisendblad, geelklokkies, halskruid (trachelium), hanekamme, inkalelies, kreefkloue, krisante, laventel, lisianthus, madeliefies, Oosterse lelies, oranjebolle, papierblomme, (sekere) protea- en fynbosspesies, ridderspore, rose, satynblomme, seehuls, sewejaartjies, silwerdollars (penny stems), somerasters, sonneblomme, swaardlelies, tjienkerientjees, veronicas.…
