MOEILIKHEIDSGRAAD: gemiddeld
TYD: omtrent 50 uur
JY BENODIG
♥ ottoman van 42 x 42 x 42 cm♥ Nurturing Fibres Eco-Cotton: 3 x 50 g Vanilla (vir las), 13 x 50 g in die kleure van jou keuse (Sunglow, Willow, Lime, Ruby Pink, Bordeaux, Sunkissed Coral, Mint, Orchid, Aventurine, Ocean, Anvil, Violet en Watershed is hier gebruik)♥ 3,5 mm-hekelpen♥ tapisserienaald
SPANNING
Die seshoek is 8 cm tussen die reguit sye. Pas jou hekelpendikte aan om die regte spanning te verkry.
AFKORTINGS
dlb - gedraaide (twisted) langbeen
do - draad oor
dsl2tes - dubbelslagsteek 2 tesame
gls - glipsteek
hlb - halwe langbeen
kb - kortbeen
K1, K2, K3 - kleur 1, kleur 2, kleur 3
ks - kettingsteek
lb - langbeen
4lb-tr - 4 langbeen-trossie
NL - naaldlas (onsigbare las)
rdte…
