INTERNASIONAAL: Die mielieprys het met 1,2%, of $1,72/t (R23,33/t), tot $142,78/t (R1 936/t) teenoor die vorige week gestyg. Op ’n jaargrondslag is dit 0,9%, of $1,28/t (R17,36/t), laer. Verwagte pryse: Februarie – $145,11/t (R1 968/t), Maart – $147,87/t (R2 005/t), April – $150,54/t (R2 042/t).
PLAASLIK: Die Safex-prys van wit mielies het met 4,3%, of R155/t, tot R3 475/t teenoor die vorige week gedaal. Die prys van geel mielies het met 0,6%, of R19/t, tot R3 240/t gedaal. Op ’n jaargrondslag is wit mielies 31,6%, of R1 609/t, laer, terwyl geel mielies 15,7%, of R605/t, laer is. Verwagte witmieliepryse: Februarie – R3 415/t, Maart – R3 308/t, April – R2 862/t, Mei – R2 361/t. Verwagte geelmieliepryse: Februarie – R3 230/t, Maart – R3 140/t, April – R2 798/t.
INTERNASIONAAL:…
