INTERNASIONAAL: Die Chicagoprys het met met 0,2%, of $0,31/t(R4,60/t), tot $152,37/t (R2 262/t) teenoor die vorige week gedaal. Op ’n jaargrondslag is dit 5,8%, of $8,39/t (R124,57/t), hoër. Verwagte pryse: Desember – $152,91/t (R2 270/t), Maart – $156,53/t (R2 324/t), Mei – $158,73/t (R2 357/t), Julie – $160,86/t (R2 388/t).
PLAASLIK: Die Safexprys van witmielies het met 2,7%, of R76/t, tot R2 790/t, teenoor die vorige week gedaal. Die prys van geelmielies het met 0,1%, of R2/t, tot R2 754/t gedaal. Op ’n jaargrondslag is witmielies 17,1% duurder, terwyl geelmielies 15,2% duurder is. Verwagte witmieliepryse: Desember – R2 815/t, Maart – R2 843/t, Mei – R2 724/t, Julie – R2 743/t. Verwagte geelmieliepryse: Desember – R2 777/t, Maart – R2 780/t, Mei – R2 700/t, Julie – R2 694/t.
INTERNASIONAAL:…