INTERNASIONAAL: Die Chicagoprys het met met 0,7%, of $0,96/t(R14,15/t), tot $144,21/t (R2 125/t) teenoor die vorige week gedaal. Op ’n jaargrondslag is dit 2,4%, of $3,43/t (R50,54/t), hoër. Verwagte pryse: Januarie – $145,82/t (R2 149/t), Maart – $149,99/t (R2 210/t), Mei – $151,73/t (R2 236/t), Julie – $153,54/t (R2 262/t).
PLAASLIK: Die Safexprys van witmielies het met 5,4%, of R146/t, tot R2 848/t, teenoor die vorige week gestyg. Die prys van geelmielies het met 3,5%, of R93/t, tot R2 744/t, gestyg. Op ’n jaargrondslag is witmielies 17,2% duurder, terwyl geelmielies 16,3% duurder is. Verwagte witmieliepryse: Januarie – R2 902/t, Maart – R2 884/t, Mei – R2 783/t, Julie – R2 779/t. Verwagte geelmieliepryse: Januarie – R2 753/t, Maart – R2 763/t, Mei – R2 668/t, Julie – R2 627/t.
INTERNASIONAAL:…